Ontwikkel jou volle potensiaal in netbal
Kom leer die tegnieke wat die beste spelers,
afrigters en skeidsregters gebruik
Ultimate Netball Skolekursus
Vir spelers & afrigters
|
Vir skeidsregters
(Program is so saamgestel dat Afrigters en Skeidsregters alle sessies kan bywoon) |
Kursusleiers Annie Kloppers Netbal ervaring op verskeie areas Internasionale Skeidsregter SA Protea Netbalspeler vir 10 jaar 2 Keer aangewys as SA se Beste Netbalspeler en ook as Verdediger van die Jaar Vlak III Afrigting en Vlak III Skeidsregting Francois Nel Afrigtingservaring op verskeie vlakke opgedoen. Nasionale afrigter Namibië – Afrika Beker 2010 Oxford Universiteit, Oxford – wen Intervarsity teen Cambridge Stellenbosch Universiteit Netbalkonsultant – Stellenberg Hoërskool, 6 ligawenners 2010 Netbalkonsultant – Durbanville Laerskool Besit elite en jeug afrigtingskwalifikasies van Australië, VSA en Suid-Afrika WP Mansspeler SA A skeidsregter |
Plek : Stellenbosch Hoërskool, Stellenbosch
Tyd : Sondag 3 April 2011 tot Donderdag 7 April 2011
Koste : R9500.00 per groep
‘n Groep kan bestaan uit maksimum 10 spelers en 2 afrigters.
Addisionele afrigters en skeidsregters kan by die groep ingesluit word teen R500 per persoon.
Verblyf : Beperkte verblyf in koshuis op skoolgronde teen R750 per persoon.
Registrasievorms kan aangevra word deur die voltooing van onderstaande vorm.
[contactbuddy]